Private sektor kan dalk só help met vervolging van staatskapers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Waarnemende hoofregter Raymond Zondo, voorsitter van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping, in die groen toga, was een van die gaste wat pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede bygewoon het.  Foto: Jaco Marias
Waarnemende hoofregter Raymond Zondo, voorsitter van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping, in die groen toga, was een van die gaste wat pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede bygewoon het. Foto: Jaco Marias

Waar presies die wetstoepassingsagentskappe die miljoene rande vandaan gaan kry wat benodig word vir die vervolging van staatskapers, is deurslaggewend vir of dié misdadigers agter tralies sal beland.

So meen kenners nadat pres. Cyril Ramaphosa Donderdagaand in sy staatsrede in die Kaapstadse stadsaal sterk uitsprake en beloftes rakende die kaping van die staat en Covid-19-korrupsie gemaak het.

Die president het gesê die eerste twee dele van die Zondo-kommissie se verslag maak dit duidelik dat daar inderdaad staatskaping in Suid-Afrika was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 84/3
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos