R248 mjd. vir maatskaplike toelaes begroot

akkreditasie
Mense staan tou voor die Sassa-kantoor in Bellville.  Foto: Jaco Marais
Mense staan tou voor die Sassa-kantoor in Bellville. Foto: Jaco Marais

Die departement van maatskaplike ontwikkeling gaan vir die 2022-’23-boekjaar R248 miljard aan begunstigdes van maatskaplike toelaes vir ouderdom, kindersorg, ongeskiktheid en pleegsorg uitbetaal.

Lindiwe Zulu, minister van maatskaplike ontwikkeling, het Vrydag toe sy haar departement se begroting in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê het, gesê 99,6% van haar departement se begroting van R258 miljard gaan vir die 18,5 miljoen begunstigdes.

Daarbenewens word R44 miljard vir die R350-noodtoelae begroot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 310/5
Scotland 206/10
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos