Deel

R350-toelae deel van ‘wêreldberoemde maatskaplike stelsel'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Dirco
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Dirco

Suid-Afrika se “wêreldberoemde” maatskaplike beskermingstelsel ondersteun nie net ekonomiese groei van grondvlak af nie, dit versterk ook maatskaplike solidariteit en stabiliteit in die land.

“Dit is een van die grootste prestasies van ons demokratiese samelewing en een waarop ons almal trots behoort te wees,” skryf pres. Cyril Ramaphosa Maandag in sy weeklikse nuusbrief.

Volgens hom verteenwoordig veral die R350-toelae – wat tydens die Covid-19-pandemie ingestel is vir werkloses en 11 miljoen begunstigdes tot dusver bereik het – ’n belangrike stap in sy administrasie se verbintenis om ’n minimum vlak van ondersteuning aan die mees kwesbare landsburgers te bied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.67
-0.1%
Rand - Pond
24.31
-0.2%
Rand - Euro
21.07
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.56
-0.5%
Palladium
1,415.42
-1.0%
Goud
1,943.25
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos