Ramaphosa het Mbalula nié uit vergadering geskop, sê regering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Fikile Mbalula, minister van vervoer. Foto: Melinda Stuurman
Fikile Mbalula, minister van vervoer. Foto: Melinda Stuurman

Die regering het Maandag wal gegooi oor berigte die naweek dat pres. Cyril Ramaphosa glo een van sy ministers uit ’n aanlyn kabinetsvergadering geskop het.

Die regering se kommunikasie- en inligtingstelsels (GCIS) sê in ’n verklaring die regering veroordeel die “kwaadwillige” berig wat in Sunday Independent verskyn het. Hierin beweer die koerant dat Ramaphosa vir Fikile Mbalula, minister van vervoer, uit ’n kabinetsvergadering gejaag het omdat hy glo onvoorbereid was en nie die memorandum voor die tyd gelees het nie.

“Die bewerings is ongegrond en mislei doelbewus die publiek,” lui die GCIS-verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 125/7
Afghanistan 189/5
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.18
+0.4%
Rand - Pond
19.65
+0.8%
Rand - Euro
16.61
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,801.29
+0.7%
Silwer
20.67
+1.8%
Palladium
2,235.59
-2.4%
Platinum
961.49
+0.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos