Ondanks die verdoemende bevindinge van die paneel van kundiges teen pres. Cyril Ramaphosa, het hy opsies.
Hy kan besluit om die verslag van die paneel van kundiges, onder voorsitterskap van oudregter Sandile Ngcobo, op hersiening te neem en aan te bly as president, en die proses van staat van beskuldiging sy gang laat gaan. ’n Drastiese stap sal wees om as president te bedank.
Mabuza swaai dalk septer