Ramaphosa klap die sweep oor rassisme: ‘Ons sal dit nié duld’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Maandag aan die woord op Menseregtedagvieringe in Koster, Noordwes. Foto: Presidensie
Pres. Cyril Ramaphosa Maandag aan die woord op Menseregtedagvieringe in Koster, Noordwes. Foto: Presidensie

Rassisme het nie verdwyn met die val van apartheid nie, het pres. Cyril Ramaphosa Maandag op Menseregtedagvierings in Koster, Noordwes, gesê.

“Dit bly ’n werklikheid. Ons hoor nog elke dag van voorvalle van rassisme en onverdraagsaamheid in skole, werkplekke, gemeenskappe, op die paaie van ons land en aan universiteite, asook in die professionele sektore en op baie ander plekke waar Suid-Afrikaners met mekaar te doen kry,” het hy gesê.

Dit lyk soms asof dié mense wat hulle aan dade van rassisme skuldig maak en hulle op ’n rassistiese wyse uitspreek, wil sê, “ons wil julle na die verlede terugneem”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 98/3
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 55/3
Rand - Dollar
16.22
-0.8%
Rand - Pond
19.67
-0.3%
Rand - Euro
16.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,818.47
-0.1%
Silwer
20.76
-0.4%
Palladium
1,966.50
+4.9%
Platinum
919.00
+0.8%
Brent-ruolie
117.98
+2.5%
Top-40
61,554
-0.4%
Alle aandele
67,747
-0.5%
Hulpbronne 10
65,762
-0.5%
Industriële 25
80,548
+0.1%
Finansiële 15
15,167
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos