Ramaphosa lig sluier oor Phala Phala so effens in parlement

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
John Steenhuisen, leier van die DA, maak Donderdag in die parlement reg om ’n vraag aan pres. Cyril Ramaphosa te stel.  Foto: Jaco Marais
John Steenhuisen, leier van die DA, maak Donderdag in die parlement reg om ’n vraag aan pres. Cyril Ramaphosa te stel. Foto: Jaco Marais

Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag onverwags in die parlement vir die eerste keer die sluier van geheimhouding oor die Phala Phala-kwessie effens gelig en ontken dat hy enigsins sy mag misbruik het.

Hy sê ook dat hy niks teruggehou het toe wetstoepassingsagentskappe hom oor die omstandighede rondom die diefstal op sy Phala Phala-wildplaas in Limpopo ondervra het nie.

Volgens Ramaphosa is daar tot agt instellings wat die Phala Phala-beweringe deeglik ondersoek. Hy sal hom ook aan die prosesse in die parlement onderwerp en is bereid om met ’n art. 89-ondersoek saam te werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 162/5
Dolphins 162/5
besig om te laai... Regstreeks
Lions 202/5
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 191/5
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.44
+0.6%
Rand - Pond
21.24
+1.2%
Rand - Euro
18.24
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.79
+1.3%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,786.24
-0.9%
Silwer
22.40
-1.5%
Palladium
1,878.41
-3.4%
Platinum
1,011.98
-3.1%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,186
-1.0%
Alle aandele
74,309
-1.0%
Hulpbronne 10
73,829
-2.8%
Industriële 25
91,591
-0.6%
Finansiële 15
15,413
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos