Ramaphosa nie by hofgedinge teen staat oor Marikana betrek – PG

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mense herdenk die Marikana-slagting van Augustus 2012 in Rustenburg. Die polisie het 34 mynwerkers doodgeskiet tydens 'n betoging oor lone. Foto: Gallo Images
Mense herdenk die Marikana-slagting van Augustus 2012 in Rustenburg. Die polisie het 34 mynwerkers doodgeskiet tydens 'n betoging oor lone. Foto: Gallo Images

Pres. Cyril Ramaphosa is nie betrokke by enige van die talle Marikana-hofgedinge waarin die staat tot dusver vir miljoene rand met eisers geskik het óf beoog om te skik nie.

So het Fhedzisani Pandelani, prokureur-generaal (PG) van die departement van justisie en korrektiewe dienste, Woensdag gesê op ’n nuuskonferensie in Pretoria oor die regering se vordering om al dié eise af te handel.

Volgens Pandelani het die regering aanvanklik daarop gefokus om die hofgedinge van mense wat familielede in die Marikana-slagting verloor het af te handel. Die staat het teen verlede jaar reeds in talle van dié sake geskik en net minder as R76 miljoen in totaal vir alle eise vir die verlies aan inkomste en ondersteuning uitbetaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 138/1
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.05
+0.1%
Rand - Pond
20.26
-0.5%
Rand - Euro
17.72
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,663.00
+0.1%
Silwer
19.33
+1.6%
Palladium
2,189.51
+1.1%
Platinum
866.25
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,234
-0.3%
Alle aandele
63,575
-0.2%
Hulpbronne 10
60,121
-0.2%
Industriële 25
77,116
-0.4%
Finansiële 15
13,773
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos