Ramaphosa ontvang OB se redes waarom sy nie geskors moet word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Busisiwe Mkhwebane, OB. Foto: Bongani Shilubane
Adv. Busisiwe Mkhwebane, OB. Foto: Bongani Shilubane

Pres. Cyril Ramaphosa gaan nou oor die lot van adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), besin nadat sy Donderdag redes aan hom verskaf het waarom sy nie geskors moet word nie.

Ramaphosa het reeds in Maart hierdie versoek aan Mkhwebane gerig nadat Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering (NV), ’n brief aan hom gestuur het waarin sy hom inlig dat die art. 194-komitee, wat die parlementêre verwyderingsproses hanteer, daarmee voortgaan.

Tyrone Seale, Ramaphosa se woordvoerder, het Vrydag in ’n verklaring gesê Mkhwebane het by die ooreengekome sperdatum van 26 Mei gehou en die president sal nou haar voorlegging behoorlik oorweeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.73
-1.2%
Rand - Pond
19.95
-0.9%
Rand - Euro
17.10
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.37
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-1.6%
Goud
1,761.85
-0.2%
Silwer
19.17
-0.2%
Palladium
1,950.50
+0.6%
Platinum
863.00
-0.6%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,949
+1.7%
Alle aandele
66,026
+1.6%
Hulpbronne 10
61,386
+3.3%
Industriële 25
81,406
+1.3%
Finansiële 15
14,419
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos