Ramaphosa se getuienis sal nie ‘relevant’ wees vir OB-komitee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Busisiwe Mkhwebane Foto: Gallo Images
Adv. Busisiwe Mkhwebane Foto: Gallo Images

Pres. Cyril Ramaphosa se getuienis sal niks “relevant” bydra tot die parlementêre proses vir die verwydering van die geskorste openbare beskermer (OB) nie.

“Dit sal daarom irrelevant wees vir dié (art. 194)-komitee om die president te dagvaar om voor dit te getuig,” meen Doris Dlakude, ANC-adjunkhoofsweep.

Dlakude het Dinsdag só die meerderheid van die 36 LP’s in dié komitee se gevoel opgesom toe dit na aanleiding van ’n regsmening ’n versoek van adv. Busisiwe Mkhwebane, die geskorste OB, geweier het. Sy het versoek dat die komitee “alle nodige stappe” doen om haar te help om Ramaphosa te dagvaar om voor die komitee te getuig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.99
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
18.88
+0.3%
Palladium
2,200.50
-0.2%
Platinum
858.00
-1.2%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,114
+0.3%
Alle aandele
63,451
+0.3%
Hulpbronne 10
59,381
-0.7%
Industriële 25
77,043
+0.4%
Finansiële 15
13,896
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos