Ramaphosa se mediaspan ‘doelbewus moedswillig’, sê Lindiwe Sisulu

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lindiwe Sisulu Foto: Gallo Images
Lindiwe Sisulu Foto: Gallo Images

Pres. Cyril Ramaphosa se mediaspan was “doelbewus moedswillig” deur haar vergadering met hom “wan voor te stel”.

Lindiwe Sisulu, minister van toerisme, het Vrydag so haar “ontsteltenis” uitgespreek oor die verklaring wat die president se mediaspan Donderdag in ’n dag van hoë politieke drama uitgereik het.

Luidens die presidensie het Sisulu ná ’n vergadering met Ramaphosa wat Woensdag gehou is onvoorwaardelik haar kritiek teen die regbank in ’n onlangse meningstuk teruggetrek, en is sy ook daaroor berispe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.05
-0.8%
Rand - Pond
19.81
+0.3%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.17
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,821.57
+0.4%
Silwer
21.47
-0.8%
Palladium
1,997.50
-2.9%
Platinum
939.50
-1.7%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos