Zondo | ‘Skandalige tydperk’ moenie herhaal word – Ramaphosa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa   Foto: Daily Sun
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Daily Sun

Noudat Suid-Afrika ná die bekendmaking van die laaste Zondo-verslag weet wat presies tydens die staatskapingsera gebeur het én wie betrokke was, “begin ons in alle erns werk”.

Daar moet volgens pres. Cyril Ramaphosa nou verseker word dat daar regstelling, geregtigheid en aanspreeklikheid is en dat so ’n “skandalige tydperk nooit herhaal word nie”.

Hy het Maandag so in sy weeklikse nuusbrief geskryf. Daarin het hy verlede week, weens die ontvangs van die laaste Zondo-verslag en die herroeping van die laaste ingrypende Covid-19-regulasies, as ’n belangrike oomblik vir die land beskryf wat ’n nuwe begin belowe en Suid-Afrika op verskillende wyses sal verander.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 128/2
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Kaizer Chiefs 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.06
+0.1%
Rand - Euro
16.97
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.56
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,796.12
+0.4%
Silwer
20.52
-0.8%
Palladium
2,234.00
-0.4%
Platinum
937.00
-0.9%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos