Ramaphosa: 'G7-lande gee toe oor eiendomsreg op entstowwe’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa saam met Olaf Scholz, Duitse bondskanselier en gasheer van die G7-beraad. Foto: AP
Pres. Cyril Ramaphosa saam met Olaf Scholz, Duitse bondskanselier en gasheer van die G7-beraad. Foto: AP

Die G7-lande het op hul beraad in Duitsland toegegee dat afstand gedoen moet word van die intellektuele eiendomsreg op entstowwe sodat dit ook in ontwikkelende lande vervaardig kan word, sê pres. Cyril Ramaphosa.

Volgens Ramaphosa was dié lande erg gekant teen veral Suid-Afrika en Indië se voorstel dat afstand van dié eiendomsreg gedoen word. Hulle het egter in gesprekke op die beraad en in gesprekke met hom en Macky Sall, voorsitter van die Afrika-Unie, toegegee dat hul standpunt daaroor moet verander.

Die G7-lande bestaan uit Amerika, Kanada, Japan, Italië, Duitsland, Brittanje en Frankryk. Suid-Afrika is saam met onder meer Indonesië en Indië as gaste na vanjaar se beraad in die Beierse Alpe genooi.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos