Deel

Ramptoestand-sprake ‘wys beurtkrag slaan ANC hard’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa het die nasionale uitvoerende komitee (NUK) se lekgotla met ’n toespraak afgesluit. Foto: Gert van der Westhuizen
Pres. Cyril Ramaphosa het die nasionale uitvoerende komitee (NUK) se lekgotla met ’n toespraak afgesluit. Foto: Gert van der Westhuizen

’n Ramptoestand rakende die elektrisiteitskrisis is volgens kenners nie noodwendig sleg nie, maar wys wel dat beurtkrag die ANC se grootste teenstander in aanstaande jaar se verkiesing is.

Pres. Cyril Ramaphosa het Maandagaand met die afsluiting van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) se lekgotla in Kempton Park gesê daar was breë instemming dat ’n ramptoestand afgekondig moet word in ’n poging om ’n einde aan die elektrisiteitskrisis te maak.

Volgens Ramaphosa sal dit soortgelyk wees aan die ramptoestand wat tydens die Covid-19-pandemie van krag was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.9%
Rand - Pond
22.51
-1.2%
Rand - Euro
19.77
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
975.88
+0.8%
Palladium
1,414.74
+1.0%
Goud
1,957.56
-1.1%
Silwer
23.00
-1.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos