Ras bly groot faktor – Ntuli

akkreditasie
Mbali Ntuli Saterdag saam met ondersteuners in Durban.
Mbali Ntuli Saterdag saam met ondersteuners in Durban.

Die DA behoort prakties te wees en te verstaan terwyl almal na ’n nierassige Suid-Afrika streef, is ras steeds ’n groot faktor in mense se lewens, sê Mbali Ntuli, aspirant-DA-leier.

“Ons moet verstaan dat die erkenning van ras ons nie minder liberaal maak nie, maar eerder erkenning gee aan individue wat ras, geslag, kultuur, godsdiens en ander aspekte wat hul groepsidentiteit uitmaak, in ag mag neem,” het sy Saterdag by College Rovers Rugbyklub in Durban gesê in haar veldtog om in Mei tot federale leier van die party verkies te word.

John Moodey, wat Saterdag besig was met stemwerwing vir drie tussenverkiesings in Johannesburg, het Maandag met sy veldtog begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 180/2
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.05
+0.6%
Rand - Pond
19.92
-0.0%
Rand - Euro
16.81
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,826.98
+0.2%
Silwer
21.62
-0.0%
Palladium
2,019.50
-0.4%
Platinum
944.50
-0.2%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,114
+1.0%
Alle aandele
69,863
+0.9%
Hulpbronne 10
72,290
+0.6%
Industriële 25
78,068
+1.3%
Finansiële 15
16,069
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos