Regering se trawante sal onteiende grond kry, sê DA

akkreditasie
Thandeka Mbabama. Foto: www.parliament.gov.za
Thandeka Mbabama. Foto: www.parliament.gov.za

As onteiening sonder vergoeding ná die 2019-verkiesing in wetgewing vervat word, sal dit ’n ANC/EFF-koalisie toelaat om korrupsie te laat gedy deur landsburgers van hul grond te verwyder en dit aan hul trawante te gee.

Thandeka Mbabama, DA-LP, het só gereageer nadat Business Day berig het oor grootskaalse bedrog wat in die staat se grondhervormingsprogram onthul is. Staatsamptenare het glo plase en miljoene rande in toelaes oorhandig aan begunstigdes wat nie daarvoor kwalifiseer nie.

Mbabama sê dit is dié korrupsie met grond wat Suid-Afrika van geregtigheid ontsê het. Dit is waarom die DA die onteiening van grond sonder vergoeding teenstaan. “Die ANC-regering maak reeds mense permanente huurders met sy huidige grondhervormingsprogram.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.21
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.54
-0.6%
Silwer
22.80
-1.5%
Palladium
1,787.87
+2.1%
Platinum
961.70
+0.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos