Regsfirma neem Lesseyton se peperduur sportveld onder loep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Inwoners van Lesseyton in die Oos-Kaap by die opening van die sportveld op die dorp. Foto: Facebook/Enoch Mgijima- plaaslike munisipaliteit
Inwoners van Lesseyton in die Oos-Kaap by die opening van die sportveld op die dorp. Foto: Facebook/Enoch Mgijima- plaaslike munisipaliteit

’n Regsfirma is aangestel om die peperduur sportveld in Lesseyton net duskant Komani (Queenstown) te ondersoek.

Die ondersoek is reeds aan die gang en die firma sal na verwagting teen die einde van die maand sy voorlopige verslag indien, het Xolile Nqatha, Oos-Kaapse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, Woensdag in ’n verklaring gesê.

“Die ondersoekspan bestaan uit regskenners met kundigheid oor forensiese en verkrygingsprosesse,” sê Nqatha.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.7%
Rand - Pond
20.18
+0.3%
Rand - Euro
17.06
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,776.43
+0.7%
Silwer
23.55
+1.7%
Palladium
2,063.00
+1.8%
Platinum
1,055.50
+1.7%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos