Die ANC is steeds aan die bewind in die eThekwini-metro nadat Mxolisi Kaunda Woensdagmiddag laat as burgemeester herkies is.
Die ANC kon beheer van dié metro behou nadat opposisiepartye Maandag saamgespan het om die ANC se mag in die Johannesburg- en Ekurhuleni-metro te verswak en Dinsdag dieselfde in die Tshwane-metro gedoen het.
Dieselfde het Dinsdag in die Tshwane-metro gebeur en dit sal moontlik ook Woensdag die geval wees in eThekwini (Durban).