Die nasionale uitvoerende komitee (NUK) van die ANC het weer Vrydag by Nasrec, Johannesburg, vergader om die omstrede Phala Phala-verslag te bespreek, asook administratiewe sake oor die komende nasionale konferensie. Pres. Cyril Ramaphosa woon ook die vergadering by.
Volg die jongste dekking hier.