regstreeks
Deel

OORSIG | OB-verhoor: ‘Ek het ondersoek met oop gemoed gedoen’ – OB

akkreditasie
Adv. Busisiwe Mkhwebane, geskorste openbare beskermer.  Foto: Skermgreep
Adv. Busisiwe Mkhwebane, geskorste openbare beskermer. Foto: Skermgreep

Adv. Busisiwe Mkhwebane, geskorste openbare beskermer (OB), getuig Woensdag verder voor die spesiale parlementêre art. 194-komitee wat haar geskiktheid ondersoek om haar ampstermyn te voltooi. Haar getuienis word deur adv. Dali Mpofu SC gelei.

Mkhwebane het met haar getuienis Dinsdag veral gefokus op haar ondersoek na skenkings aan pres. Cyril Ramaphosa se CR17-veldtog om tot president van die ANC verkies te word. Sy het ook aangevoer die ware rede waarom sy deur Ramaphosa as OB geskors is, is die 31 vrae wat sy aan hom gestuur het in haar ondersoek na Phala Phala.

Volg die verrigtinge regstreeks hier:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 159/5
Rand - Dollar
18.71
+0.7%
Rand - Pond
23.54
+0.5%
Rand - Euro
20.12
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.62
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,007.65
-0.2%
Palladium
1,310.80
-3.7%
Goud
1,961.41
-0.2%
Silwer
24.30
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos