Ivan Pillay, voormalige adjunkkommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), getuig voor die parlement se art. 194-komitee wat adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer, se verwyderingsproses ondersoek.