Regters laat hulle nie boelie of intimideer, sê Zondo oor Sisulu-meningstuk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Waarnemende hoofregter Raymond Zondo Foto: Daily Sun
Waarnemende hoofregter Raymond Zondo Foto: Daily Sun

Geen mate van intimidasie óf boelie-taktiek sal Suid-Afrika se regters van stryk bring om hul werk ingevolge hul ampseed te doen nie.

Dít was Woensdagmiddag die duidelike boodskap van waarnemende hoofregter Raymond Zondo toe hy in ’n ongekende stap op ’n mediakonferensie die nou omstrede meningstuk deur Lindiwe Sisulu, minister van toerisme, ten sterkste namens regters van die konstitusionele en appèlhof en hooggeregshowe veroordeel het.

In dié meningstuk, met die opskrif “Hi Mzansi, have we seen justice?”, wat op 7 Januarie deur Independent Online gepubliseer is, vaar Sisulu veral uit teen Suid-Afrika se Grondwet, die oppergesag van die reg, die regbank en gebrek aan ekonomiese transformasie en grondhervorming wat sedert 1994 “ ’n see van swart armoede” in die land gelaat het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 280/9
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,813.90
-0.3%
Silwer
23.47
+2.0%
Palladium
1,912.00
+1.8%
Platinum
990.00
+1.4%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos