Sekerheidsfirmas: Agterdog oor nuwe wetgewing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Buitelandse maatskappye mag kragtens gewysigde wetgewing voortaan nie meer as ’n belang van 50% in Suid-Afrikaanse sekerheidsfirmas besit nie. Foto: Ter Illustrasie
Buitelandse maatskappye mag kragtens gewysigde wetgewing voortaan nie meer as ’n belang van 50% in Suid-Afrikaanse sekerheidsfirmas besit nie. Foto: Ter Illustrasie

Daar skuil moontlik meer as net die politieke redes wat die regering gee agter die wysiging van die Wet op die Regulering van die Private Sekuriteitsbedryf.

Só sê dr. Johan Burger, ’n navorser van die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS), oor dié nuwe omstrede wet wat bepaal dat geen buitelandse maatskappy ’n aandeel van meer as 50% in private sekerheidsmaatskappye in Suid-Afrika mag besit nie.

Die wet is verlede maand deur pres. Cyril Ramaphosa onderteken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos