Reisbeperkings is inderdaad reis-apartheid, sê Ramaphosa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa (links) en pres. Nana Addo Dankwa Akufo-Addo van Ghana Saterdag op ’n nuuskonferensie in Akkra, Ghana.   Foto: GCIS
Pres. Cyril Ramaphosa (links) en pres. Nana Addo Dankwa Akufo-Addo van Ghana Saterdag op ’n nuuskonferensie in Akkra, Ghana. Foto: GCIS

Pres. Cyril Ramaphosa het Saterdag in Ghana gesê die onlangse reisbeperkings wat teen Suider-Afrika ingestel is nadat die Omikron-variant in Suid-Afrika geïdentifiseer is, is inderdaad reis-apartheid.

“Woensdag het António Guterres, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN), ná ’n gesamentlik sitting van die VN en die Afrika-unie dit as reis-apartheid beskryf, en dit is wat dit is,” het Ramaphosa op ’n perskonferensie tydens sy staatsbesoek aan Ghana gesê.

Nadat Suid-Afrikaanse wetenskaplikes verlede week Donderdag inligting oor die Omikron-variant bekend gemaak het, het talle lande, waaronder Brittanje en Amerika, blitsvinnig reisbeperkings op lande van Suider-Afrika geplaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.11
+1.4%
Rand - Pond
20.61
+1.2%
Rand - Euro
17.13
+1.5%
Rand - Aus dollar
10.98
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,842.98
+0.1%
Silwer
24.65
+2.0%
Palladium
2,071.63
+3.4%
Platinum
1,052.97
+2.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos