‘RET’-premier se vaardighede tel in KZN se guns

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nomusa Dube-Ncube, die ANC se premierskandidaat in KwaZulu-Natal.  Foto: Phumlani Thabethe
Nomusa Dube-Ncube, die ANC se premierskandidaat in KwaZulu-Natal. Foto: Phumlani Thabethe

KwaZulu-Natal het baie uitdagings, maar hulle sal nie die mense van die provinsie teleurstel nie, het Nomusa Dube-Ncube, LUR vir finansies, Maandag gesê kort nadat sy as die ANC-premierskandidaat aangewys is.

“Ek sal met die ANC-leierskorps en ander kollegas saamwerk om te verseker ons hanteer die verlammende kwessies, die sosio-ekonomiese kwessies en kwessies soos werkloosheid wat ons provinsie in die gesig staar,” sê sy.

Dube-Ncube sê daar moet onder meer ook gepraat word oor gelyke ekonomiese groei en om dienslewering te verbeter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos