Roland skryf aan Ramaphosa hy wil minister word

akkreditasie
Roland Schoeman (41) wil minister van sport, kuns en kultuur word. Foto: Facebook
Roland Schoeman (41) wil minister van sport, kuns en kultuur word. Foto: Facebook

Nadat Roland Schoeman (41), voormalige Olimpiese swemmer van Suid-Afrika, Fikile Mbalula op Twitter gekritiseer het oor sy termyn as minister van sport, het hy hom Woensdag in ’n brief aan pres. Cyril Ramaphosa as kandidaat vir die pos van minister van sport, kuns en kultuur beskikbaar gestel.

Sy brief het wyd kommentaar ontlok. Die meeste mense steun hom omdat hulle ’n minister wil sien “wat weet wat hy doen”.

Schoeman se twiet Sondag, waarin hy homself as minister van sport benoem, het meer as ’n miljoen reaksies ontlok.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos