Deel

Russiese ampsbesoek: SA speel met vuur, meen opposisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Pieter Groenewald Foto: Melinda Stuurman
Dr. Pieter Groenewald Foto: Melinda Stuurman

Suid-Afrika skaar hom aan die kant van een van die wêreld se “muishond”-lande met die ampsbesoek van Sergei Lawrof, Russiese minister van buitelandse sake, aanstaande week.

Dit kan die land op lang termyn duur te staan kom, het dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, Woensdag gesê toe hy, soos die DA en die Solidariteit-beweging, die besoek skerp gekritiseer het.

Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) het Dinsdag bekend gemaak dat dr. Naledi Pandor, minister van Dirco, Maandag bilaterale gesprekke met Lawrof in Pretoria sal voer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos