‘SA beslis nou beter plek as vóór Zondo-kommissie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hoofregter Raymond Zondo in Pretoria aan die woord met die uitreiking van die laaste dele van die Zondo-kommissie van ondersoek se verslag.  Foto: Deaan Vivier
Hoofregter Raymond Zondo in Pretoria aan die woord met die uitreiking van die laaste dele van die Zondo-kommissie van ondersoek se verslag. Foto: Deaan Vivier

’n Politieke kenner meen die Zondo-kommissie is die enigste instelling in Suid-Afrika wat oudpres. Jacob Zuma al direk gekonfronteer het.

Dit het ook tot sy kortstondige tronkstraf gelei, en dít is waarskynlik die enigste tyd wat Zuma agter tralies gaan deurbring, sê prof. Dirk Kotzé, politieke ontleder verbonde aan Unisa.

Hy en ander kenners is gevra of die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping die moeite werd was en of dit enige sukses behaal het. Die kommissie het vandeesweek ná meer as vier en ’n half jaar se ondersoekwerk en sittings sy laaste verslag aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.03
-1.0%
Rand - Pond
20.12
+0.0%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,746.33
-0.7%
Silwer
19.05
-2.5%
Palladium
2,125.50
-1.5%
Platinum
897.50
-1.8%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos