SA bring nié Isis-vegters terug hierheen, sê Pandor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Naledi Pandor  Foto: Theana Breugem
Dr. Naledi Pandor Foto: Theana Breugem

Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking het wal gegooi oor die beweringe dat die regering besig is om Suid-Afrikaners terug te bring wat bande met ’n terreurgroep in die buiteland het.

Dr. Naledi Pandor het Dinsdagaand in ’n lesing van die Universiteit van Kaapstad ter viering van Afrika-maand op ’n vraag oor dié kwessie gereageer.

Dit volg nadat Sunday Times onlangs berig het die regering is besig om hordes Suid-Afrikaners en hul families te repatrieer wat glo jare lank vir Isis in Sirië geveg of die terreurgroep gehelp het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos