Suid-Afrikaners staar as ’n nasie tans die moeilikste sosio-ekonomiese uitdagings in die onlangse geskiedenis in die gesig, sê pres. Cyril Ramaphosa.
Dit is in tye soos dié dat leierskap van regerings- én tradisionele leiers vereis word.
“Ons mense verwag dat ons 2023 die jaar sal maak om op sleutelprioriteite te fokus.