SA, Kenia kom ooreen om in mekaar se ekonomieë te belê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa (regs) en pres. Uhuru Kenyatta van Kenia beantwoord Dinsdag vrae op ’n nuuskonferensie ná samesprekings by die Uniegebou in Pretoria.   Foto: Reuters
Pres. Cyril Ramaphosa (regs) en pres. Uhuru Kenyatta van Kenia beantwoord Dinsdag vrae op ’n nuuskonferensie ná samesprekings by die Uniegebou in Pretoria. Foto: Reuters

Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdag sy Keniaanse eweknie, pres. Uhuru Kenyatta, bedank vir produktiewe samesprekings tussen die twee lande oor kwessies wat noodsaaklik is vir hul ontwikkeling en dié van die vasteland.

“Suid-Afrika en Kenia deel ’n lang geskiedenis van vriendskap, wedersydse respek, gemeenskaplike waardes en solidariteit,” het Ramaphosa ná samesprekings met Kenyatta by die Uniegebou in Pretoria gesê.

Volgens Ramaphosa het hy en Kenyatta die strategiese belangrikheid van bilaterale betrekkinge herbevestig en hul begeerte herhaal om die aard van hul verhouding te versterk deur ’n strategiese vennootskapsooreenkoms te onderteken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 68/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.08
+0.5%
Rand - Euro
17.97
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,855.14
+4.0%
Platinum
949.25
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,044
+0.0%
Hulpbronne 10
67,160
-0.6%
Industriële 25
93,839
+0.2%
Finansiële 15
13,987
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos