SA kort goeie leierskap, sê Mbeki

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Thabo MbekiFoto: Denvor De Wee
Oudpres. Thabo MbekiFoto: Denvor De Wee

Oudpres. Thabo Mbeki het weer ’n stekie ingekry na die leiers van die land.

Daar is enorme uitdagings in die ekonomie, in die politiek en met veiligheid, en goeie leierskap is nodig om die krisisse te hanteer, het hy Woensdag in ’n gesprek met studente van Unisa, waarvan hy die kanselier is, gesê.

Dis nie die eerste keer dat Mbeki te velde trek teen die leiers van die land nie; op die begrafnis van Jessie Duarte, adjunk-sekretaris-generaal van die ANC, het hy ook mond uitgespoel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos