Hervorming: ‘Volg Japan se voorbeeld’

akkreditasie
Suksesvolle grondhervorming bly een van die land se groot uitdagings.
Suksesvolle grondhervorming bly een van die land se groot uitdagings.

Onteiening sonder vergoeding het die ekonomieë van Algerië, Tanzanië en Zimbabwe 50 jaar agteruitgesit.

Suid-Afrika moenie dié fout herhaal nie, maar eerder Japan navolg, wat met sy grondhervorming titelaktes aan grondeienaars gegee het. Dít het uiteindelik ’n groot rol gespeel in die enorme ekonomiese sukses wat dié land later bereik het.

So het prof. William Gumede, regeerkundige aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits), Woensdag op ’n grondberaad gesê wat deur die DA aangebied is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 108/0
Singhbhum Strikers 0
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.89
-0.1%
Rand - Pond
19.50
-0.2%
Rand - Euro
16.82
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.04
-0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,828.15
+0.3%
Silwer
21.30
+0.6%
Palladium
1,895.14
+1.2%
Platinum
916.00
+0.5%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,986
+0.8%
Alle aandele
68,256
+0.6%
Hulpbronne 10
66,776
+2.0%
Industriële 25
80,382
+0.2%
Finansiële 15
15,434
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos