Jy kan nie ’n man in boeie slaan wat ’n kernwapen-aktetas vashou nie.
Die Russe sal boonop ook nie toelaat dat Suid-Afrika vir pres. Wladimir Poetin van Rusland in hegtenis neem nie.
So meen kenners nadat die Internasionale Strafhof (IS) ’n lasbrief vir die inhegtenisneming van Poetin uitgereik het.