Die kabinet sal so gou moontlik die Internasionale Strafhof se lasbrief vir die inhegtenisneming van pres. Wladimir Poetin van Rusland en sy moontlike besoek aan Suid-Afrika bespreek, sê dr. Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking.