Deel

SA wil gasheer wees vir Rusland-Oekraïne-gesprekke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nosiviwe Mapisa-Nqakula Foto: Jaco Marais
Nosiviwe Mapisa-Nqakula Foto: Jaco Marais

Suid-Afrika wil gasheer wees vir vredesamesprekings tussen Rusland en Oekraïne in ’n poging om die oorlog tussen laasgenoemde lande te beëindig.

Die parlement het Saterdag in ’n verklaring bekend gemaak Suid-Afrika en die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) het aangebied om gasheer te wees vir vredesamesprekings wat deur die Interparlementêre Unie (IPU) tussen Rusland en Oekraïne gefasiliteer word.

Dié aankondiging is vandeesweek deur Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering (NV), in die 146ste sitting van die IPU in Manama, Bahrein, gedoen toe sy ’n verslag voorgelê het van die IPU se taakspan vir ’n vreedsame resolusie vir die oorlog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
-1.2%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos