Senior regters word deur ANC ‘ontplooi’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adj.pres. David Mabuza
Adj.pres. David Mabuza

Minstens drie regters wat tans in die konstitusionele hof sit – en nog twee senior regters in ander howe – is klaarblyklik deur die ANC in hierdie poste “ontplooi”.

Dit is een van die opspraakwekkende onthullings in notules van die party se kaderontplooiingskomitee wat die afgelope week uitgereik is. Hieruit blyk dit dat die party amper sewe maande voordat die openbare sittings vir die aanstelling van twee poste vir die konstitusionele hof en drie senior posisies in ander howe gehou is, reeds besluit het wie die poste moet kry.

Die drie konstitusionele regters wat reeds op 22 Maart 2019 die ANC se groen lig gekry het voordat die sittings van die Regterlike Dienskommissie (RDK) op 7 Oktober begin het, was Zukisa Tshiqi, Steven Majiedt en Jody Kollapen. Daardie jaar is Tshiqi en Majiedt tot die konstitusionele hof bevorder. Kollapen moes nog twee jaar wag voordat ook hy een van die mees senior regters in die land geword het nadat pres. Cyril Ramaphosa op Oukersdag aangekondig het dat Kollapen van  1 Januarie af bevorder is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 280/9
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,813.20
-0.3%
Silwer
23.42
+1.7%
Palladium
1,905.50
+1.5%
Platinum
987.50
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos