Sentrale beheer van polisie werk nie in SA – Winde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alan WindeFoto: Malherbe Nienaber
Alan WindeFoto: Malherbe Nienaber

Gesentraliseerde polisiëring met die polisie wat tans uit Pretoria beheer word, werk nie om misdaad in Suid-Afrika doeltreffend te bekamp nie, sê Alan Winde, Wes-Kaapse premier.

“Ons móét dit verander. As ons burgers nie veiliger gemaak word deur wat ons doen nie, moet ons ’n verandering aanbring,” het Winde Donderdagmiddag gesê. Hy het gepraat in ’n debat wat hy en die DA in die Nasionale Raad van Provinsies gelei het oor die afwenteling van polisiëringsgesag na provinsies en plaaslike regerings.

“In die konteks van Suid-Afrika vandag sal die afwenteling van mag verseker dat ons nie ’n mislukte staat word nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.9%
Rand - Pond
20.68
+0.9%
Rand - Euro
17.19
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,840.20
-0.0%
Silwer
24.57
+1.7%
Palladium
2,075.50
+3.6%
Platinum
1,049.00
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos