Sisulu hoor brandslagoffers in Kaap is gehelp

akkreditasie
Duisende wonings in Masiphumelele is in Desember verlede jaar in 'n brand vernietig. Foto: Gallo Images
Duisende wonings in Masiphumelele is in Desember verlede jaar in 'n brand vernietig. Foto: Gallo Images
Brenton Geach

Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, is ingelig dat meer as 800 tydelike behuisingseenhede toegewys is aan brandslagoffers van Masiphumelele, Kaapstad.

Die oorblywende 18 brandslagoffers sal teen die einde van die jaar huise kry.

Steve Motale, ministeriële woordvoerder, sê teen die einde van Desember is bykans 1 000 strukture deur ’n brand vernietig. Mense is dakloos gelaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.85
-0.3%
Rand - Pond
19.46
-0.4%
Rand - Euro
16.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,823.60
-0.2%
Silwer
21.17
+0.1%
Palladium
1,876.50
-0.2%
Platinum
910.00
-0.2%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,525
+2.6%
Alle aandele
67,827
+2.2%
Hulpbronne 10
65,489
+1.7%
Industriële 25
80,203
+4.7%
Finansiële 15
15,428
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos