KYK: Skokgranate in Gqeberha toe woede begin kook

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Bheki Cele, minister van polisie, stap Donderdag in Durbanweg tydens sy besoek aan Korsten, Gqeberha, waar geweld Woensdag uitgebreek het.  Foto: Cara-Lee Dorfling
Bheki Cele, minister van polisie, stap Donderdag in Durbanweg tydens sy besoek aan Korsten, Gqeberha, waar geweld Woensdag uitgebreek het. Foto: Cara-Lee Dorfling

’n Gedeelte van die gebied Korsten in Gqeberha is Donderdag tot stilstand gebring.

Ondernemings in Durbanweg, wat gewoonlik gekenmerk word deur ’n gedruis van mense en sypaadjiesmouse voor die talle ondernemings, het Donderdagoggend reeds hul deure gesluit en spanning tussen lede van die polisie en sake-eienaars was duidelik sigbaar.

Sake-eienaars van Durbanweg, meestal buitelandse burgers, was woedend nadat swaargewapende polisielede een van die ondernemings binnegeval en die plek vir vuurwapens deursoek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.3%
Rand - Pond
20.41
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,798.76
+0.4%
Silwer
24.38
+0.2%
Palladium
2,054.00
+1.6%
Platinum
1,041.00
-0.2%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
-0.0%
Alle aandele
67,172
0.0%
Hulpbronne 10
63,244
-0.0%
Industriële 25
86,436
-0.3%
Finansiële 15
13,915
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos