Skoor eis verduideliking op skrif van Cyril oor klankgreep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: GCIS
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: GCIS

Die misbruik van belastingbetalersgeld vir interne verkiesingsveldtogte van politieke partye is ’n “baie ernstige” oortreding wat deur LP’s ondersoek móét word.

Mkhuleko Hlengwa, voorsitter van die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor), het Dinsdagmiddag so gesê.

Hy het bygevoeg dat pres. Cyril Ramaphosa daarom binne dae skriftelik aan dié komitee moet verduidelik presies wat hy weet van staatsgeld wat in 2017 vir interne ANC-leierskapsverkiesingsveldtogte misbruik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.02
-0.6%
Rand - Pond
19.80
+0.4%
Rand - Euro
16.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,816.71
+0.1%
Silwer
21.43
-0.9%
Palladium
1,997.00
-2.9%
Platinum
939.00
-1.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos