Skoor kan inligting van Cyril vra oor klankgreep, lui regsmening

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Elizabeth Sejake
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Elizabeth Sejake

Hoewel die klankgreep waarop pres. Cyril Ramaphosa sê dat staatsgeld misbruik is vir interne ANC-leierskapsverkiesingsveldtogte beperk is én nie genoeg konteks verskaf nie, impliseer dit wel dat staatsgeld vir partydoeleindes aangewend is.

Daarom kán die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) dit ondersoek.

So lui die regsmening wat dié komitee vroeër ingewin het en wat dit Dinsdagmiddag gebruik het om te besluit dat Ramaphosa amptelik versoek sal word om sy uitlatings daarop binne sewe tot tien dae skriftelik aan die komitee te verduidelik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.62
+0.6%
Rand - Pond
19.73
+0.5%
Rand - Euro
16.74
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,852.27
+0.1%
Silwer
22.25
+1.0%
Palladium
2,049.23
+1.4%
Platinum
953.48
+0.3%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,541
+0.8%
Alle aandele
70,106
+0.9%
Hulpbronne 10
76,856
+0.5%
Industriële 25
75,427
+0.4%
Finansiële 15
16,179
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos