Só sny raadslede ons keelaf – Mokgoro

akkreditasie
Prof. Job Mokgoro
Prof. Job Mokgoro

‘Parmantige” stadsraadslede wat oor jare heen geen hulp van Clover wou aanvaar nie, is die rede waarom die land se grootste kaasfabriek op Lichtenburg in Junie gesluit is en na KwaZulu-Natal verskuif het, sê prof. Job Mokgoro, afgesette premier van Noordwes.

Mokgoro het Woensdag sy hart oopgemaak oor die interne twiste, stelselmatige korrupsie en wanbestuur in die provinsie wat hom sy pos gekos het drie jaar nadat sy voorganger, Supra Mahumapelo, uitgeskuif is tydens wydverspreide oproer in die provinsie oor swak dienslewering.

Clover het ses jaar lank kragonderbrekings, onderbrekings in waterverskaffing en onbegaanbare paaie op die dorp getrotseer en groot verliese as gevolg daarvan gely. “Maar hulle het geen samewerking van die munisipaliteit gekry nie. Op die ou end kon die maatskappy eenvoudig nie oorleef in Lichtenburg nie,” het Mo­kgoro Woensdag op ’n seminaar van die Noordwes-Universiteit se sakeskool gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos