Skole ontsmet: R40 m. se bates bevries

akkreditasie
Man wearing protective suit disinfecting school class with spray chemicals to preventing the spread of coronavirus, pandemic in quarantine city. Disinfecting school desk. COVID-19.
Man wearing protective suit disinfecting school class with spray chemicals to preventing the spread of coronavirus, pandemic in quarantine city. Disinfecting school desk. COVID-19.

Miljoene rande se bates is bevries van maatskappye en hul direkteure aan wie onreëlmatige tenders vir die ontsmetting van Gautengse skole glo toegeken is.

Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het Donderdag bekend gemaak dat die spesiale tribunaal ’n bewaringsbevel toegestaan het om bates van meer as R40 miljoen te bevries.

Die betrokke maatskappye is onder dié wat deur die departement gekontrakteer is om skole teen R431 miljoen te ontsmet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 189/4
Singhbhum Strikers 21/3
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.49
-0.1%
Rand - Euro
16.83
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.05
-0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,826.56
+0.2%
Silwer
21.31
+0.7%
Palladium
1,899.50
+1.4%
Platinum
921.00
+1.0%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
62,136
+1.0%
Alle aandele
68,409
+0.9%
Hulpbronne 10
66,888
+2.1%
Industriële 25
80,705
+0.6%
Finansiële 15
15,427
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos