Deel

Sokker-borgskap: LP’s maak rug styf en sit voet dwars

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lindiwe Sisulu Foto: Argief
Lindiwe Sisulu Foto: Argief

Die omstrede Tottenham Hotspur-borgskap het nóg teenkanting ontvang met LP’s wat in ’n sitting van die parlement daarop aangedring het dat dié plan summier gestaak word.

Op ’n dag van groot drama het die parlementêre portefeuljekomitee oor toerisme Dinsdag sy rug styf gemaak teen die beoogde borgskap van byna R1 miljard vir ’n tydperk van altesame drie jaar deur Suid-Afrikaanse Toerisme (SAT).

“Hierdie ooreenkoms is af. Dit eindig vandag hier. Baie sprekers het gesê daar is nog nie eens ’n ooreenkoms nie. Dit is af. Dit moenie eens begin nie,” het Tandi Mahambehlala, voorsitter, gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 271/10
Netherlands 58/1
besig om te laai... Regstreeks
Evergreen Cricket Club 0
Club Triranga 0
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.34
+0.4%
Rand - Euro
19.75
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.20
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
986.74
+0.2%
Palladium
1,450.53
+0.6%
Goud
1,977.40
+0.4%
Silwer
22.88
-0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,791
+0.1%
Alle aandele
75,308
+0.1%
Hulpbronne 10
64,999
-1.2%
Industriële 25
102,224
+0.5%
Finansiële 15
15,356
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos