Span Sisi Ntombela SVA teen fluitjieblasers in?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sisi Ntombela  Foto: Argief
Sisi Ntombela Foto: Argief

Span Sisi Ntombela, Vrystaatse premier, die Staatsveiligheidsagentskap (SVA) in teen fluitjieblasers oor beweerde nepotisme en korrupsie?

Dr. Roy Jankielsohn, DA-LPW en Vrystaatse DA-leier, het hierdie vraag in die Vrystaatse wetgewer gevra nadat hy “in die media verneem het” dat senior amptenare van die provinsiale regering en politici vergader het oor mediaberigte dat Ntombela moontlik by nepotisme en ander ongerymdhede betrokke is.

“Op daardie vergadering is besluit dat die SVA die oorsprong van die bewerings moet ondersoek.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
+0.1%
Rand - Pond
19.67
+0.8%
Rand - Euro
16.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,790.80
+0.1%
Silwer
20.42
+0.6%
Palladium
2,268.50
-0.9%
Platinum
956.50
-0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,215
-0.6%
Alle aandele
70,935
-0.5%
Hulpbronne 10
64,311
-2.3%
Industriële 25
86,885
-0.2%
Finansiële 15
16,087
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos