Speaker betreur ‘chaos, geweld teen vroue’ in NV

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering op 9 Junie, die dag wat pres. Cyril Ramaphosa die presidensie se begrotingsrede gelewer het. Foto: Gallo Images
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering op 9 Junie, die dag wat pres. Cyril Ramaphosa die presidensie se begrotingsrede gelewer het. Foto: Gallo Images

Die betreurenswaardige gebeure waarin EFF-LP’s pres. Cyril Ramaphosa se begrotingsrede én repliek erg ontwrig het, is nie goed vir die parlement se beeld, dekorum en openbare aansien nie.

So het Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering (NV), Maandag weer haar ontsteltenis oor dié gebeure verlede Donderdag en Vrydag in die NV-raadsaal uitgespreek.

EFF-LP’s het Donderdag Ramaphosa se begrotingsrede vir die presidensie ’n uur lank ontwrig, terwyl hulle ook sy repliek op die debat die volgende dag etlike ure lank in die raadsaal én op die virtuele platform ontwrig het omdat hulle geweier het om deur “’n geldwasser, misdadiger en ontvoerder” toegespreek te word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 92/3
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 161/5
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 1
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos