Speaker sal gou besluit oor geheime stemming in mosie teen Cyril

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nosiviwe Mapisa-Nqakula Foto: Son
Nosiviwe Mapisa-Nqakula Foto: Son

’n Besluit word binnekort geneem oor of die stemmery in die beplande mosie van wantroue in pres. Cyril Ramaphosa in die geheim of openlik moet wees.

Só sê die kantoor van Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering (NV), toe bevestig is dat die speaker Woensdag ’n versoek van die African Transformation Movement (ATM) ontvang het om ’n geheime stemming oor die mosie van wantroue te hou.

Moloto Mothapo, woordvoerder van die parlement, het gesê Mapisa-Nqakula oorweeg tans die versoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Malaysia 137/7
Singapore 100/6
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
India 0/0
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 176/5
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.04
-1.1%
Rand - Pond
19.57
-0.6%
Rand - Euro
16.86
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.10
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,822.79
0.0%
Silwer
21.06
-0.5%
Palladium
1,884.10
+0.6%
Platinum
921.76
+1.1%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,783
+0.4%
Alle aandele
68,035
+0.3%
Hulpbronne 10
66,072
+0.9%
Industriële 25
80,433
+0.3%
Finansiële 15
15,387
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos