STAATSKAPING | Cope: ‘Skors dié LP’s’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
David Mahlobo, voormalige minister van staatsveiligheid.  Foto: Lerato Maduna
David Mahlobo, voormalige minister van staatsveiligheid. Foto: Lerato Maduna

Cope het strafregtelike klagte teen ’n tweede vermeende staatskaper ingedien en eis nou ook die skorsing van LP’s wat in die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping se verslag betrek word.

Dennis Bloem, Cope-woordvoerder, het Maandag strafregtelike klagte van geldwassery en korrupsie teen David Mahlobo, voormalige minister van staatsveiligheid, by die Lyttelton-polisiekantoor in Centurion, Gauteng, ingedien.

“Cope vra die polisie om die kommissie se verslag as grondslag te gebruik om ondersoek in te stel na alle korrupte en geldwasserybedrywighede waarby Mahlobo tydens sy termyn as minister betrek word en om hom te vervolg,” sê Bloem in ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.36
-1.0%
Rand - Pond
19.73
-0.5%
Rand - Euro
16.71
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.1%
Goud
1,783.67
-1.0%
Silwer
20.47
-1.7%
Palladium
2,199.00
-1.3%
Platinum
945.26
-2.2%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,173
+0.3%
Alle aandele
70,890
+0.2%
Hulpbronne 10
64,060
+0.0%
Industriële 25
86,780
+0.2%
Finansiële 15
16,148
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos