Stigting hou biddag vir Zuma

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma in sy Nkandla-woning kort voor sy inhegtenisneming in Julie vanjaar. Foto: Lulama Zenzile
Oudpres. Jacob Zuma in sy Nkandla-woning kort voor sy inhegtenisneming in Julie vanjaar. Foto: Lulama Zenzile

Die Jacob G. Zuma-stigting gaan volgende maand ’n “nasionale verwelkomingsbiddag” hou vir oudpres. Jacob Zuma, wat onlangs op mediese parool vrygelaat is.

Mzwanele Manyi, woordvoerder van die stigting, het Woensdag in ’n verklaring gesê dié biddag word op 14 Oktober in KwaZulu-Natal gehou.

“Geloofsorganisasies, nieregeringsorganisasies en alle politieke partye sal daarheen uitgenooi word. Alle Covid-19-maatreëls sal gevolg word.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.26
+0.5%
Rand - Pond
20.48
+0.9%
Rand - Euro
17.09
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.82
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,816.17
-0.2%
Silwer
23.35
-0.7%
Palladium
2,363.00
+1.2%
Platinum
1,037.00
+0.3%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,811
-0.8%
Alle aandele
73,218
-0.8%
Hulpbronne 10
75,058
-0.3%
Industriële 25
90,132
-1.5%
Finansiële 15
14,881
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos